2-Bed Woonstelle
TWEEBEDWOONSTELLE, NIE-SEE-AANSIG (2WNO)
Maksimum twee persone. Die woonstelle het nie ’n see-aansig nie. Eenmanwoonstelle bestaande uit een vertrek wat dien as kombuis asook eet- en slaapvertrek. Daar is twee enkelbeddens. Hierdie woonstelle het ’n stort, wasbak en toilet in die badkamer. Die woonstelle het lugversorging.
Sien alle akkommodasie
35 Elizabeth Ave
Illovo Beach
Kingsburgh
4126
Tel. +27 31 916 4545
Faks. +27 31 916 2212
E-pos. natalia@atkv.org.za