ATKV-Natalia | Self-sorg Akkomodasie | Konferensie Oord | Woonwapark | Suid Afrika
 
 
 
 
  
 
    Akkommodasie
    ATKV-Lidmaatskap
    Besienswaardighede
    Besoekersvoorwaardes
    Besprekings bepalings en voorwaardes
    Besprekingsversoek (aanlyn)
    Besprekingsversoek (drukbaar)
    Dagbesoekers (slegs ATKV-lede)
    Dagboek
    Gemeenskapsprojekte
    Kiekiekyk
    Kontakbesonderhede
    Ontspanning
    Oordplan
    Puntestelsel vir bespreking
    Reisigersinligting
    Restaurant
    Roetekaart
    Sê jou sê
    Spesiale Aanbiedinge en Promosies
    Tariewe
    Virtuele Toere
    Wat sê die besoekers
    Waterveiligheid


Jou Naam :
Vriend se Naam :
Vriend se Email :




ATKV-Natalia Vakansieoord

GPS-koördinate: 30º07'11.89" S / 30º50'48.12" E

Net veertig kilometer suid van Durban lê ATKV-Natalia aan die suidkus met sy tropiese betowering en wag dat jy spore in sy silwerwit seesand kom trap en lyf in sy blinkblou, louwarm water kom natmaak. Hierdie oord is ’n ware paradys, waar die weer heeljaar soel en salig is.

ATKV-Natalia is net ’n klipgooi ver van allerhande opwindende en interessante besienswaardighede wat jou vakansie in ’n ontdekkingsavontuur kan omtower.

Die oord het sy eie winkel om in al jou behoeftes te voorsien. In die gesellige selfhelpwassery word die wasgoed in ligte luim kafgedraf. Daar is verskillende ruim en aangename selfsorgwoonstelle, asook Natalia se bekroonde woonwa- en kampeerfasiliteite. Die oord se vermaak is ’n besliste wenner oor naweke en vakansies.

 


 





 

 Terme en voorwaardes [kliek hier] 



[Terug na die vorige bladsy][Terug na bo]