Natalia vakansie Oord

Natalia Oorde

Akkommodasie by ATKV-Natalia bestaan uit 'n keuse van ruim, gesellige selfsorgwoonstelle in verskeie groottes en ’n boomryke woonwapark met spogfasiliteite.

Portfolio Image

Natalia Resort

Accommodation options at ATKV Natalia include spacious and comfortable self-catering apartments in various sizes and a lush green caravan park with top-class facilities.

ATKV Natalia oorde

Akkommodasie by ATKV-Natalia bestaan uit 'n keuse van ruim, gesellige selfsorgwoonstelle in verskillende groottes en 'n boomryke woonwapark met spogfasiliteite.

Woonstelle

Al die selfsorgwoonstelle is volledig toegerus met DStv. Gaste moet wel hul eie swemhanddoeke, skoonmaakmiddels en afdroogvadoeke bring. Eenhede vir 2 tot 6 persone met en sonder seeaansig en met en sonder balkonne. Badkamers beskik oor storte en/of baddens. Grondeenhede het 'n stoepie na buite met 'n tafel en stoele. Agt eenhede het 'n balkon, braaigeriewe en seeaansig.

Woonwa- en kampeerterrein

Alle staanplekke het kragpunte, krane, asblikke en 'n DStv-punt. Daar is twee ablusieblokke met opwasgeriewe, vir die gesamentlike gebruik van die kampeerders.

Tariewe

Vir 'n meer gedetailleerde beskrywing van die verskillende soorte huisvesting en tariewe, klik op die Tariewe-skakel onder aan.

ATKV Natalia Resort

Accommodation options at ATKV Natalia include spacious, comfortable self-catering apartments in various sizes and a lush green caravan park with top-class facilities.

Apartments

All self-catering apartments are fully equipped with DStv. Guest are requested to bring their own swimming towels, cleaning supplies and dishcloths. Apartments for 2 to 6 persons, with or without sea view, and with or without balconies. Bathrooms have showers and/or baths. Ground floor units have a porch outside with table and chairs. Eight units have a balcony, braai facilities and sea view.

Caravan and camping site

All sites have power points (Fredlin Caravan Plugs), taps, bins and a DStv point. There are two ablution blocks with laundry facilities for the joint use of the campers.

Tariffs

For a more complete description of the accommodation options and rates, please click on the Tariffs tab below.

Map

Buffelspoort
Drakensville
Eiland Spa
Goudini Spa
Hartenbos
Klein Kariba
Natalia
Top