Akkommodasie
    ATKV-Lidmaatskap
    Besienswaardighede
    Besoekersvoorwaardes
    Besprekings bepalings en voorwaardes
    Besprekingsversoek (aanlyn)
    Besprekingsversoek (drukbaar)
    Dagbesoekers (slegs ATKV-lede)
    Dagboek
    Gemeenskapsprojekte
    Kiekiekyk
    Kontakbesonderhede
    Ontspanning
    Oordplan
    Puntestelsel vir bespreking
    Reisigersinligting
    Restaurant
    Roetekaart
    Sê jou sê
    Spesiale Aanbiedinge en Promosies
    Tariewe
    Virtuele Toere
    Wat sê die besoekers
    Waterveiligheid
Wat sê die besoekers

12 Januarie 2009

Wil net graag dankie se vir ATKV en Tommie Du Duplessis van Natalia en sy personeel vir `n wonderlike Desember vakansie by Natalia. Hulle vriedelikheid, behulpsaamheid en altyd daar vir die mense word hoogs waardeer. Natalia was skoon, netjies die hele tyd wat ons daar was. Die vermaak en alles wat hulle gereel het was wonderlik en goed gereel.

O ja dankie vir Kersvader in die helikopter, die kinders sal dit nooit vergeet nie. Nogmaals baie dankie, en sien julle gou weer.

Die Maritz'e van Centurion


 

3 Januarie 2008

Ek en my gesin kamp op staanplek 38 en keer terug op die 4de. Baie dankie vir 'n fantastiese vakansie. Bestuur het wonderlike weer bestel en uitstaande verbeteringe aangebring gedurende 2007.

Baie dankie, veral aan Bennie wat elke dag 'n vriendelike geselsie aangeknoop het, ons waardeer jou. Dankie aan al die personeel vir foutlose vakansie logistiek. Die vermaak deur Reyno en sy "bende" is werklik wat die woord bedoel VERMAAK. Alles was net lekker en dis jammer dis nou op 'n einde.

Weereens baie dankie, ons kan niks negatief raporteer nie. Baie sterkte en 'n wonderlike jaar vir elke een betrokke by Natalia.

Van die Britse

 


 



[Terug na die vorige bladsy][Terug na bo]