Dagboek
ATKV-NATALIA: LEDENAWEEK PROGRAM
3 September - 5 September 2010
|
Vrydag, 3 September
|
| 12:00 |
Welkom by ATKV-Natalia! |
Hoofhek |
| 19:00 |
Buitelug-filmvertoning - Schuks Tshabalala Kom lag 'n slag saam ons onder die sterre. |
Grasperk |
|
Saterdag, 4 September
|
| 10:00 |
Musiekfabriek Jou strelerspeler rondom die swembad! |
Swembad |
| 12:00 - 14:00 |
Waterglybaan Dis GRATIS en dis vir al ons laerskool maatjies. |
Swembad |
| 14:00 |
Pannekoek te koop langs die kiosk @ R3,50 elk. Die lekkerste pannekoek aan die suidkus! |
Langs kiosk |
| 15:00 |
Dolfyntjiepret spesiaal vir al ons klein maatjies. Kegelduik, torpedoskiet en pikkewynloop. |
Sementblad |
| 17:00 |
Drienasierugby: SA vs Australië |
Grootsaal |
| 19:00 |
Bring-en-braai met 'n langarmdans. Kom skoffel saam met ons die aand om. |
Grootsaal |
|
Sondag, 5 September
|
| 09:00 |
Informele erediens Padkos vir jou siel. |
Grootsaal |
| 10:00 |
Musiekfabriek Jou strelerspeler by die swembad. |
Swembad |
|