ATKV-Natalia | Roetekaart
Roetekaart

Vanaf Pietermaritzburg

Volg N3 na Durban, volg dan N2 Suidkus en net na Amanzimtoti neem die volgende afrit - R133 Winkelspruit, Illovo Beach, Karridene. Draa links by die t-aansluiting en weer regs by die volgende verkeerslig. Draai regs by KFC en volg die  kronkelpad tot by ATKV-Natalia. Volg die ATKV-Natalia padtekens net na die afrit.