ATKV-Natalia | Self-sorg Akkomodasie | Woonwapark | Suid Afrika
 
 
 
 
  
 
    Akkommodasie
      Akkommodasie Beskrywing
    ATKV-Lidmaatskap
    Besienswaardighede
    Besoekersvoorwaardes
    Besprekings bepalings en voorwaardes
    Besprekingsversoek (aanlyn)
    Besprekingsversoek (drukbaar)
    Dagbesoekers (slegs ATKV-lede)
    Dagboek
    Gemeenskapsprojekte
    Kiekiekyk
    Kontakbesonderhede
    Ontspanning
    Oordplan
    Puntestelsel vir bespreking
    Reisigersinligting
    Restaurant
    Roetekaart
    Sê jou sê
    Spesiale Aanbiedinge en Promosies
    Tariewe
    Virtuele Toere
    Wat sê die besoekers
    Waterveiligheid
Akkommodasie

Akkommodasie by ATKV-Natalia bestaan uit 'n keuse van ruim, gesellige selfsorg-woonstelle in verskeie groottes en 'n boomryke woonwapark met spogfasiliteite.

ATKV-Natalia se smaakvol gemeubileerde woonstelle het 'n onbelemmerde see-uitsig. Behalwe kos en klere, het ons woonstelle álles!

Die volgende woonstelle is beskikbaar:

  • 8 x een-man woonstelle sonder see-aansig.
  • 4 x 3-bed woonstelle, een met balkon, sonder see-aansig.
  • 4 x 3-bed woonstelle, met see-aansig
  • 4 x 4-bed woonstelle, een  met balkon, sonder see-aansig
  • 12 x 4-bed woonstelle, met see-aansig
  • 4 x 5-bed woonstelle, een met balkon, sonder see-aansig
  • 4 x 5-bed woonstelle, twee s/slaapkamers, een met balkon, sonder see-aansig
  • 8 x 6-bed woonstelle, ses met balkon en braai-area, met see-aansig.
  • 11 x 5-bed woonstelle op grondvloer.
  • 44 x 5-bed woonstelle, met see-aansig.

 


 



[Terug na die vorige bladsy][Terug na bo]